IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
KVB000000001
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
KVB000000005
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
KVB000021142
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
KVB000021126
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
KVB000021133
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
Arend
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
Admin
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
KVB000021107
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_lcapVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_voting_barVyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie Empty
PosOnderwerp: Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie   Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmptySun Jun 20, 2010 7:19 pm

Donderdag, 17 Junie 2010 09:30 Praag

Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie EmailButton Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie PrintButton Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie Pdf_button



'n Blanke vrou van Port Elizabeth is deur vyf swart gewapende rowers in haar huis verkrag terwyl haar vierjarige seuntjie moes toekyk. Volgens 'n plaaslike koerant in die Baai is dit "die eerste gewelddadige huisaanval waar verkragting betrokke is" sedert die aanvang van die wêreldsokkerbekertoernooi.

'n Woordvoerder vir die polisie, adjudant-offisier Precious Timla, het gesê dat die rowers omstreeks 3-uur vm. deur 'n venster van die kothuis in 'n tuin toegang verkry het.

Die vrou van Pekingstraat, Morningside is deur die geluid van stemme in die kothuis wakker gemaak. "Die volgende oomblik het die (swart) mans haar op die bed vasgedruk," het Timla gesê. "Hulle het 'n pistool teen haar kop gehou en haar bankkaarte en pinnommer geëis voordat hulle beurte geneem het om haar te verkrag terwyl haar seun dit in die vertrek moes aanskou."

Blykbaar is 'n mes ook teen die vierjarige seuntjie se keel gehou om sy ma te dwing om saam te werk.

Die geweldenaars het gedreig om haar seun as gyselaar aan te hou terwyl hulle bank toe gaan om die geld te trek, maar die vrou kon hulle oorreed om hom agter te laat.

"Ons is nie seker wat tussen haar en die rowers gebeur het nie, maar hulle het uiteindelik die kind agtergelaat," het Timla gesê.

Hoewel daar geen tekens van 'n inbraak is nie, het 'n polisiebron gesê dat die vensters oud is en nie behoorlik toemaak nie, dus kon die rowers maklik deur een van hulle ingekom het.

Sommige aanvallers het weer deur die venster uitgeklim terwyl ander deur die agterdeur vertrek het. Die vensterskarniere is los en het geklap toe die rowers uitgeklim het, wat die huiseienaar op dieselfde perseel wakker gemaak het.

Hy het opgestaan om ondersoek in te stel en het die vlugtende swartes skrams gesien. "By die kothuis gekom, het hy die vrou huilende op die bed gevind," het die bron gesê.

Die polisie is onmiddellik ontbied.

Volgens Timla is "drie van die mans met pistole gewapen, terwyl 'n vierde blykbaar 'n speelgoedpistool by hom het".Die erg geskokte vrou is na die hospitaal geneem en later ontslaan. "Die vrou is hoogs emosioneel en erg getroumatiseer," het die polisieman gesê. "Haar seuntjie is ook baie ontsteld oor die voorval."

http://www.praag.co.za/nuus-magazine-402/suider-afrika-magazine-400/8301-vyf-swartes-verkrag-vrou-voor-haar-seuntjie.html
Terug na bo Go down
 
Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Oos Kaap :: Kontrei Nuus - News from Your Region-
Spring na: