IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
KVB000000001
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
KVB000000005
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
KVB000021142
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
KVB000021126
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
KVB000021133
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
Arend
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
Admin
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
KVB000021107
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_lcapDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_voting_barDr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel Empty
PosOnderwerp: Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel   Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel EmptySat Jul 17, 2010 9:38 am


deur Dewald P. Montgomery van Pretoria
2010-07-16 21:58

Ek reageer op dr. Abel Pienaar se brief “Godsdienstige waarheid voor ’n kruispad” (Beeld, 15 Julie 2010).

Die kerk staan inderdaad voor ’n kruispad, maar die wetenskap ook.

Mense moet ophou om gelowiges en die kerk in ’n wetenskaplike rigting te probeer druk as dit by die skepping kom.

“In die begin was die Woord”. Het u al gaan lees wie of wat noem homself “die Woord”?

En wat word bedoel met “In die begin ...”? Watter begin? Wie se begin? Wanneer was die begin? Die begin van die kerk? Die begin van die wêreld? Die begin van die heelal?

Die wetenskaplike toets is eenvoudig: Die Bybel skryf ons is uniek. Die wetenskap beweer ons is nie uniek nie. Is ons uniek? Ons verskil met honderdtalle biologiese voorbeelde van ons naaste aap-eweknieë!

Die wetenskaplike model is ongelukkig ook ver van volkome.

Daarom is dit veilig vir gelowiges om nie die “absolute waarheid” van evolusie te glo nie.

Daar is gelukkig vir gelowiges (en ongelukkig vir die evolusie-geesdriftiges) ander wetenskaplike modelle – hulle is 100% wetenskaplik en berus ook op net een aanname, naamlik dat God die oorsaak van alles was.

En as God die oorsaak van alle dinge was, vertrou ek eerder God se skeppingsverklaring as dié van my geleerde vriende en pas my wetenskaplike teorie dan in daardie konteks in.

Die evolusieleer begin ook met ’n enkele aanname – naamlik dat alles vanuit niks ontspring het. Ekskuus, dr. Abel, demonstreer aan my hoe maak u iets uit niks?

Dit help nie ons plant gene in selle oor nie – ons as mense is steeds as intelligente wesens daarby betrokke.

Die gelowiges word gekritiseer vir hul domastrantheid, maar waar is die wetenskap eerstens by hierdie denkwyse?

As alle energie uit die oerknal kom, waar kom alles dan vandaan?

Tog, as daar dalk energie bestaan het voor die oerknal, waar kom dit vandaan? U sien, die wetenskap het nog baie antwoorde om te soek – ook die Kerk.

En die beginpunt is nie om alles wat ons ken en glo net opsy te skuif nie.

Dit is om dit te ontgin as bron van al ons kennis. En waar baie dalk die wetenskap kies, kies ek graag die Bybel.

Terug na bo Go down
 
Dr. Abel kies wetenskap, maar ek kies Bybel
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Godsdiens Draad-
Spring na: