IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
DIS N GOEIE EEN... EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
DIS N GOEIE EEN... EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
DIS N GOEIE EEN... EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
DIS N GOEIE EEN... EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
DIS N GOEIE EEN... EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
DIS N GOEIE EEN... EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
DIS N GOEIE EEN... EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
DIS N GOEIE EEN... EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
DIS N GOEIE EEN... EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
KVB000000001
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
KVB000000005
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
KVB000021142
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
KVB000021126
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
KVB000021133
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
Arend
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
Admin
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
KVB000021107
DIS N GOEIE EEN... I_vote_lcapDIS N GOEIE EEN... I_voting_barDIS N GOEIE EEN... I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 3 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 3 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 DIS N GOEIE EEN...

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142

KVB000021142

Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 40
Ligging : Mpumalanga

DIS N GOEIE EEN... Empty
PosOnderwerp: DIS N GOEIE EEN...   DIS N GOEIE EEN... EmptyTue Aug 10, 2010 6:36 am

Daar was n omie wat op n Vrystaatse plaas aangery kom. Hy klop aan die deur en kleinboet maak oop.

"More, boetie. Is jou pa hier?"

"Nee, oom. Hy en ma is dorp toe."

"Is jou ouboet Gert dalk hier?"

"Nee, oom. Hy is op kosskool. Hy kom eers volgende naweek weer huistoe, maar kan ek oom dalk help?"

"Nee, man. Om die waarheid te se, ek wil dringend met jou ouers praat. Jou broer Gert het my dogter Johanna swanger gemaak."

"Gits, oom, ek weet nie so mooi wat om vir oom te se nie. Ek weet my pa vra R1000 vir die bul en R500 vir die stoetram, maar ek weet regtig nie hoeveel hy vir Gert vra nie."
Terug na bo Go down
 
DIS N GOEIE EEN...
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Giggel Hoekie/ Just For Laughs-
Spring na: