IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
KVB000000001
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
KVB000000005
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
KVB000021142
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
KVB000021126
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
KVB000021133
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
Arend
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
Admin
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
KVB000021107
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_lcapPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_voting_barPOLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142

KVB000021142

Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 40
Ligging : Mpumalanga

POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN Empty
PosOnderwerp: POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN   POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN EmptyFri Aug 13, 2010 7:59 am

Polisie vind wél lyke in omstrede myn
2010-08-12 19:27
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
Koerant maak gru-vonds by omstrede myn
117 verdagtes by myn vasgetrek
Regering sluit omstrede myn

Johannesburg – Die polisie het Donderdag vier lyke uit ‘n mynskag by die Aurora Grootvlei-myn in Springs gevind.

“Daar is reeds vier lyke in die skag gevind,” het ao. Jannie van Aswegen, polisiewoordvoerder, gesê.

Dié myn word gedeeltelik besit deur pres. Jacob Zuma se neef en Nelson Mandela se kleinseun.

Volgens Van Aswegen het die polisie uitgevind van die skietery nadat ‘n berig Donderdag in die Sowetan verskyn het.

Die Sowetan het berig dat sowat 20 onwettige mynwerkers glo deur sekuriteitswagte by die myn doodgeskiet is en dat hul lyke ondergronds gegooi is.

Na bewering is die motief vir die moorde nog nie bekend nie.

Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.

Die polisie het Donderdag omstreeks 10:00 begin om die lyke uit die skag te haal en kon nog nie bevestig of daar wel 20 persone is wat gesterf het nie.

Owerhede by die myn was nie dadelik beskikbaar vir kommentaar nie.

Volg Nuus24 op Twitter




(Dit gaan lekker by daai myn.)[i]
Terug na bo Go down
 
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: