IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN I_vote_lcapRASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN I_voting_barRASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN I_vote_rcap 
KVB000000001

KVB000000005

KVB000021142

KVB000021126

KVB000021133

Arend

Admin

Ridder Van Die Langpad
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN I_vote_lcapRASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN I_voting_barRASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN I_vote_rcap 
KVB000021107

Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 
 RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN Empty
PosOnderwerp: RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN   RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN EmptyFri Aug 13, 2010 1:26 pm

DIE WETTERSE KOMMUNISTIESE ROTTE IN DIE ANC GIL EN JIL AS 'N BLANKE NET VOORKOM OM "RASSISTIES" TE WEES, HULLE BELIEG EN BEDRIEG DIE POPULASIE MET HULLE SG" "DEMOKRASIE"- MAAR DIE VUILGOED EN HULLE INSTELLINGS DISKRIMINEER TEN HEMELE TEEN DIE BLANKES...EN DIT IS MAAR "OLRAAIT" WANT HULLE SIEK NIKSBETEKENDE "KONSTITUSIE" GEE HULLE BLYKBAAR HIERDIE RASSISTIESE REG OM TEEN BLANKES TE DISKRIMINEER, MAAR WANNEER BELASTINGTYD OPDAAG- STAAN HIERDIE SELFDE DEMONIESE SATANSKINDERS IN DIE ANC GEREED OM DIE BLANKE- TEEN WIE HY GISTER SO GEDISKRIMINEER HET- SE GELD TE VAT!

DIE HELE BLEDDIE ANC TROLFABRIEK IS 'N KLOMP UITGELESE BANDIETE EN "CON-ARTISTS." HOE 'N BLANKE INTELLIGENTE VOLK DIT NOG KAN TOELAAT DAT DIE LAE INTELLEKTUELE GESPUIS HULLE SO INTIMIDEER- IS BO ENIGE LOGIESE REDENASIE!

‘G’n beurs vir jou, want jy is wit en manlik’
2010-08-13

Potchefstroom. – Krygkor wou nie eens ’n aansoekvorm vir ’n beurs aan ’n ingenieurstudent in dié stad stuur nie omdat hy wit is.

Jean-Pierre Olivier (18) studeer elektriese en elektroniese ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.

Volgens sy ma, mev. Viola Olivier van Piet Retief in Mpumalanga, het sy Krygkor in Januarie gevra hoe om aansoek te doen om ’n beurs.

“Hulle het my ’n me. Brenda Pule se nommer gegee,” het Olivier vertel.

“Ek het haar gebel en sy het gevra ek moet ’n e-pos aan haar stuur sodat sy vir my ’n aansoekvorm kan stuur.”

Volgens Olivier het Pule haar kort daarna laat weet sy gaan nie ’n aansoekvorm stuur nie omdat Jean-Pierre wit is en Krygkor ingevolge sy indiensnemingsbeleid nie in die nabye toekoms wit mans sal aanstel nie.

“My ma was woedend,” het Jean-Pierre gesê.

“Ek voel ook dis onregverdig.”

Hy het tot dusver al sy vakke geslaag en twee onderskeidings in die eerste semester behaal, het Jean-Pierre vertel.

AfriForum Jeug het verlede week ’n skrywe aan Krygkor se waarnemende bestuurshoof, mnr. Sipho Mkwanazi, gerig dat die organisasie van voorneme is om regstappe teen Krygkor te doen “indien Krygkor nie sy diskriminerende praktyke binne sewe dae stop nie”.

“Dat hy (Krygkor) bloot op grond van mnr. Olivier (Jean-Pierre) se velkleur nie eens bereid is om ’n aansoekvorm aan hom te stuur nie, dui op blatante diskriminasie,” het mnr. Ernst Roets, voorsitter van AfriForum Jeug, gesê.

AfriForum Jeug sal die saak volgens Roets met sy regspan opneem as hy nie bevredigende reaksie op sy skrywe van Krygkor ontvang nie.

Krygkor het in reaksie hierop in ’n verklaring gesê Mkwanazi het die klag van AfriForum Jeug eers vandeesweek Dinsdag ontvang nadat dit aanvanklik na die verkeerde e-pos-adres gestuur is.

Luidens die verklaring is daar by Krygkor ’n ernstige tekort aan vroulike ingenieurs en veral swart vroue-ingenieurs.

“Dis daarom vir ons ’n noodsaaklike prioriteit om hierdie groep te bemagtig. Ons het beleid en inisiatiewe om dit te doen.

“Dit sluit onder meer ’n talentontwikkelingsprogram in, wat behels dat nuwe graduandi in die aangewese groepe ’n jaar of twee se werkervaring by Krygkor kan opdoen.

“89 jongmense het hierdie program sedert 1999 deurloop.”

Krygkor het ook ’n beursskema vir ingenieurs- en wetenskapstudente om die genoemde tekort op veral lang termyn die hoof te bied.

“Krygkor is ’n staatsonderneming en moet daarom toesien dat alle Suid-Afrikaanse wette toegepas word, soos die Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging,” lui die verklaring.

“Die Wet op Gelyke Indiensneming is daarop gemik om gelykheid in die werkplek te bewerkstellig – deur onder meer regstellende aksie – om te vergoed vir benadeling wat sekere groepe tevore in die werkplek ervaar het.”

Krygkor het sedert 1990 82 studente met beurse gehelp, lui die verklaring.

Onder hulle was 26 wit mans, drie wit vroue, 28 swart mans, nege swart vroue, drie bruin mans, een bruin vrou, 11 Indiërmans en een Indiërvrou.

Krygkor het tans sewe beurshouers: ses swart vroue en een swart man.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...anlik-20100812

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKAMER W-KAAP
Terug na bo Go down
 
RASSISTIESE ANC BEHEERDE KRYGKOR WEIER BLANKE MAN EKSAMEN
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: