IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer I_vote_lcapBaba Marzanne se sig besig om terug te keer I_voting_barBaba Marzanne se sig besig om terug te keer I_vote_rcap 
KVB000000001

KVB000000005

KVB000021142

KVB000021126

KVB000021133

Arend

Admin

Ridder Van Die Langpad
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer I_vote_lcapBaba Marzanne se sig besig om terug te keer I_voting_barBaba Marzanne se sig besig om terug te keer I_vote_rcap 
KVB000021107

Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 4 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 4 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 
 Baba Marzanne se sig besig om terug te keer

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142

KVB000021142

Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 40
Ligging : Mpumalanga

Baba Marzanne se sig besig om terug te keer Empty
PosOnderwerp: Baba Marzanne se sig besig om terug te keer   Baba Marzanne se sig besig om terug te keer EmptySat Aug 14, 2010 8:30 am

Baba Marzanne se sig besig om terug te keer
2010-08-13 07:31
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Janice Keogh
Volksblad

Johannesburg - Die misdaadslagoffertjie baba Marzanne Kruger (1) se sig is besig om te herstel.

Volgens Kobus Grobler, familiewoordvoerder, het Marzanne se pediater met die kind se laaste besoek sowat ’n week gelede vasgestel dat haar sig besig is om terug te kom.

Marzanne is blind gelaat ná ’n grusame aanval op haar en haar oppasser, Francina Sekhu, in haar ouerhuis in Robindale, Randburg, in April vanjaar. Dié jaar oue babameisie het veelvuldige skedelbreuke in die aanval opgedoen.

Volgens Grobler is Marzanne se ouers, Bertus en Madelein Kruger, “baie verlig” dat hul dogter weer begin sien.

Marzanne ontvang steeds gereelde neuro-fisioterapie by die Sandtonse Medi-Clinic, waar sy ook ná die aanval behandel is. Volgens Grobler gaan dit goed met dié behandeling.

Twee van Marzanne en Sekhu se vermeende aanranders, Nelson Maphosa (28) en Gerald Nyantumbo (25), verskyn op 30 Augustus weer in die landdroshof in Johannesburg op aanklagte van poging tot moord en roof met verswarende omstandighede.

Chakhoma Machaba (28), die derde verdagte, was tydens die laaste hofverskyning op 26 Julie nog in Mosambiek waarheen hy ná die aanval gevlug het.

- Volksblad
Terug na bo Go down
 
Baba Marzanne se sig besig om terug te keer
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: