IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
21 May 2011/2 EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
21 May 2011/2 EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
21 May 2011/2 EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
21 May 2011/2 EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
21 May 2011/2 EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
21 May 2011/2 EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
21 May 2011/2 EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
21 May 2011/2 EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
21 May 2011/2 EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
KVB000000001
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
KVB000000005
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
KVB000021142
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
KVB000021126
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
KVB000021133
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
Arend
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
Admin
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
KVB000021107
21 May 2011/2 I_vote_lcap21 May 2011/2 I_voting_bar21 May 2011/2 I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 3 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 3 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 21 May 2011/2

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

21 May 2011/2 Empty
PosOnderwerp: 21 May 2011/2   21 May 2011/2 EmptySun Mar 07, 2010 10:07 pm

Dra iemand kennis van die groep wat verkondig dat die opraping gaan plaasvind op hierdie datum en dat die aarde sy grooste aardbewings ook op hierdie datum sal sien.

Hierdie groep is blykbaar wereld wyd en geniet grootsteun. Selfs hier in SA

En wat is julle opinie hier omtrent
Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

21 May 2011/2 Empty
PosOnderwerp: Iets om aan te dink   21 May 2011/2 EmptyWed Mar 10, 2010 10:02 pm

Ek het ook daarvan gehoor.

In my persoonlike opinie:
Ek is deur Bloodlines, deur Nostrodamus, deur Siener van Rensburg se boeke en het verskeie navorsing gedoen, maar my FINALE antwoord soos in Die Bybel ontvang deur verskeie teks verse aan my uitgewys, is dat niemand, maar niemand, nie eens die engele in die hemel weet wanneer dit gaan gebeur nie. Net een persoon. As een dag soos 'n 1000 jaar is en 'n 1000 jaar soos een dag, dan kan al die tydlyne, ens. wat bereken was, betwyfel word. Daarom kan ek nie saamstem met wat hulle probeer sĂȘ nie. So baie het al met verskeie kodes en so meer probeer om die tydlyne van verskeie gebeurtenisse te probeer voorspel, nie almal reg nie, maar ook nie almal verkeerd nie (Weer bevraagtelen ek dit. Is dit van Ons Vader, of is dit van satan?)
In die laaste dae sal teksverse en wette vir die wat wel die Bybel lees en werklik probeer om op 'n geestelike vlak in Jesus se voetspore te volg en lewe op hul harte "geskryf" word. Daaraan glo en vas en ek glo ook dat Ons Vader ons gebruik om sekere take te verrig of om iets by iemand te leer, hetsy groot of klein, eenvoudig of moeilik.
Vir die mense wat die "tydlyne" probeer uitwerk - ek het een vraag - waarop fokus julle, die tyd of fokus julle dat jul hart en saak reg is vir wanneer die tyd wel kom?
Terug na bo Go down
 
21 May 2011/2
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Godsdiens Draad-
Spring na: