AAN ALLE KVB LEDE:Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB groep as geheel nou tov van Sekuriteits waarskuwingsvlak status - opgegradeer word na Sekuriteits Vlak 1.
Die stap is geneem na rapporte oor gebeure die afgelope drie weke op politieke vlak
UITEENSETTING VAN VLAKKE:VLAK 1:Lede word vermaan om alle noodtoerustig, voedsel, medisyne en behuisings geriewe vir 'n tydperk van minstens 3 maande in orde te kry. Alle belangrike telefoon nommers van familie, vriende - en KVB kontak persone moet op datum gekry word.
VLAK 2 :Lede word vermaan om in gereedheid te kom vir onmiddelike onttrekking na plek van veiligheid.Alle voorrade, proviant en voedsel moet op plek in tuiste geplaas word vir vinnige verwydering binne 'n bestek van een uur.
VLAK 3:Lede word gekontak om onmiddelik te onttrek na gegewe plek van bymekaarkoms na plek van veiligheid soos deur KVB aangegee.
Lede word streng aangeraai om geensins hierdie vlak waarskuwings te ignoreer nie.Lede kan KVB kontak by:
kaapsevb@gmail.comLEDE WORD AANGERAAI OM GEREELD HIERDIE DRAAD NA TE GAAN VIR DIE VLAK VAN SEKURITEIT.