IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
KVB000000001
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
KVB000000005
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
KVB000021142
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
KVB000021126
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
KVB000021133
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
Arend
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
Admin
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
KVB000021107
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_lcapAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_voting_barAansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 3 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 3 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek Empty
PosOnderwerp: Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek   Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek EmptySat Mar 20, 2010 8:21 pm

2010-03-19 23:07
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Jorisna Bonthuys
Kaapstad

Die staatsbeheerde mynmaatskappy wat prospekteerregte in die Bottelary-gebied en aan die voet van Tygerberg wou bekom, het formeel sy aansoeke hiervoor teruggetrek.

Dit volg ná ’n week van onduidelikheid en teenstrydige standpunte van die aansoeker, regeringslui en konsultante hieroor.

Nuus oor die terugtrekking van die aansoeke is gister formeel aan grondeienaars en hul regslui in ’n faks deur die RMDEC-sekretariaat bevestig. RMDEC is ’n streekkomitee waarin regeringsdepartemente sitting het en aanbevelings oor mynbou-ontwikkelingsvoorstelle gemaak word.

Dié ontginningsaansoeke van African Exploration Mining and Finance Corporation (Bpk.) is deur ’n golf van verset begroet.

Verskeie produsenteverenigings en nie-regeringsgroepe het sterk kapsie daarteen gemaak, onder meer weens die ekologiese, historiese en ekonomiese waarde van die Kaapse wynlande.

Grondeienaars wat deur dié aansoeke geraak is, het die nuus van die terugtrekking verwelkom.

Mnr. Gary Jordan van die Jordan-wynlandgoed het namens die Wynland-aksiegroep gesê die onlangse prospekteerreg-aansoeke in die Kaapse wynlande het benadruk dat prospekteerregaansoeke op ’n nasionale beleidsvlak getakel moet word.

Die Wynland-aksiegroep het ’n beroep op nie-regeringsgroepe en belanghebbendes wat deur die onoordeelkundige toekenning van prospekteer- en mynregte geraak word, gedoen om hulle te beywer vir die stigting van ’n nasionale forum oor mynbeleid. Dié beleid moet op die hoogste vlak bekyk word en, waar nodig, moet die hoogste hof betrek word, meen die aksiegroep.

Adv. Martin Coetzee het gesê sy kliënte (die plase De Grendel en Hooggekraal) is “baie dankbaar en verlig”.

Sover vasgestel kon word, het AEMFC nog nie sy aansoeke vir ontginningsregte op gedeeltes van die plaas Boontjiesrivier 427 naby Rawsonville of op plase in die­ George-distrik laat vaar nie.



- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Ekonomiese Belange / Besigheids geleenthede-
Spring na: