IndexSoekRegistreerTeken in

Share
 

 Busdienste-werkers begin Maandag landwyd staak

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Busdienste-werkers begin Maandag landwyd staak Empty
PosOnderwerp: Busdienste-werkers begin Maandag landwyd staak   Busdienste-werkers begin Maandag landwyd staak EmptySat Mar 27, 2010 8:35 pm

2010-03-26 22:29
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Nurene Jassiem en Kobus Pretorius
Kaapstad. – Buspendelaars word deur grootskaalse ontwrigting in die gesig gestaar nadat vakbonde wat sowat 16 000 werknemers van busdienste verteenwoordig, aangekondig het hulle begin Maandag staak.

Dit kom nadat loononderhandelings met verskeie werkgewers ’n dooie punt bereik het.

Die South African Transport and Allied Workers Union (Satawu), die Transport and Omnibus Workers Union (Towu) en die Transport and Allied Workers Union of South Africa (Tawusa) eis dat alle werkers loonverhogings van 15% kry.

Werkgewers is bereid om slegs 6,5% te gee.

Mnr. Gary Wilson, sekretaris van Towu, het gesê die staking sal busdienste landwyd raak.

Die vakbonde het die vereiste kennisgewing van 48 uur gisteraand gegee en sal dus Maandag begin staak.

Wilson het gesê hulle het nooit verwag om ’n verhoging van 15% te kry nie, maar wil ten minste ’n dubbelsyfer-verhoging hê.
“Die werkgewers wou dit egter nie oorweeg nie. Hulle het gevra vir die sertifikaat wat die dooie punt aankondig, nie ons nie.”

Die staking sal al nege provinsies raak.

Die vakbonde het die publiek om
Terug na bo Go down
 
Busdienste-werkers begin Maandag landwyd staak
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Ekonomiese Belange / Besigheids geleenthede-
Spring na: