IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
'Suid-Afrika is siek' EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
'Suid-Afrika is siek' EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
'Suid-Afrika is siek' EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
'Suid-Afrika is siek' EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
'Suid-Afrika is siek' EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
'Suid-Afrika is siek' EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
'Suid-Afrika is siek' EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
'Suid-Afrika is siek' EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
'Suid-Afrika is siek' EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
KVB000000001
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
KVB000000005
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
KVB000021142
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
KVB000021126
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
KVB000021133
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
Arend
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
Admin
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
KVB000021107
'Suid-Afrika is siek' I_vote_lcap'Suid-Afrika is siek' I_voting_bar'Suid-Afrika is siek' I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 4 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 4 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 'Suid-Afrika is siek'

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

'Suid-Afrika is siek' Empty
PosOnderwerp: 'Suid-Afrika is siek'   'Suid-Afrika is siek' EmptyMon Apr 05, 2010 11:21 pm

ET-moord: 'Suid-Afrika is siek'
2010-04-05 07:14
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
Zuma vra vir kalmte ná Terre'Blanche-moord
Wêreld gons oor Terre’Blanche se dood
Eugene Terre'Blanche vermoor

Lizel Steenkamp, Die Burger

Kaapstad - “Suid-Afrika is siek!”

Só het ’n emosionele Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die landbou-organisasie TLU-SA, gister gereageer op die wrede moord op Eugène Terre’Blanche, AWB-leier en boer.

Die organisasie het reeds vyf keer met pres. Jacob Zuma vergader oor hul vrees dat die ANC-jeugliga se uitsprake die landbougemeenskap “destabiliseer”.

“Maar daar word níks gedoen om die probleem intern (binne die ANC) te besweer nie. Nie een sal vir Malema (mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier) sê om op te hou nie,” het Van Zyl gesê.

TLU SA se dagbestuur vergader môre oor die “bedreiging” wat die regering se dubbelpratery oor grondhervorming, die “Kill the Boer”-lied en toenemende rassespanning vir boere inhou. Volgens hulle het plaasmoorde toegeneem sedert Malema die lied by openbare byeenkomste sing.

Agri SA het in ’n meer gematigde reaksie ’n beroep gedoen op Zuma om vrese binne die boerderygemeenskap te besweer en hom baie sterker teen plaasaanvalle uit te spreek.

Johannes Möller, president van Agri SA, het Terre’Blanche se dood as “net nog ’n tragiese plaasmoord” beskryf en gemaan dat mense moet kalm bly.

Volgens hom is daar nie ’n “sigbare verband” tussen die strugglelied en die moord nie.

“Maar ‘Kill the Boer’ maak ons uiters ongemaklik. Dit kan lei tot aanvalle op boere. Ter wille van nasiebou moet politici hiervan wegbly.”

Möller het gevra dat Zuma die gebrek aan dissipline binne die ANC herstel en politici moet kennis neem van die invloed wat hul uitsprake het.

Lees meer oor: sterftes | moorde | plaasaanvalle | eugene terre'blanche
http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/e4c4bee305764d45be276b00c550dff5/05-04-2010-07-14/ET-moord_Suid-Afrika_is_siek
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
'Suid-Afrika is siek'
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: