IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
KVB000000001
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
KVB000000005
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
KVB000021142
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
KVB000021126
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
KVB000021133
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
Arend
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
Admin
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
KVB000021107
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_lcapJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_voting_barJONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY Empty
PosOnderwerp: JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY   JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY EmptySun Apr 25, 2010 3:01 pm

Jong ma se lyk in afvoerpyp gevind
2010-04-24 13:00
Druk artikel e-pos artikel



Charles Thompson

Kaapstad - Die lyk van 'n 28-jarige ma van twee, Liesel Fourie, is in 'n stormwaterpyp gevind ná sy vir dae lank vermis was.

Fourie se verloofde, Cobus Hanneman, het Saterdag aan Nuus24 gesê sy is ook verkrag.

"Haar hande was met haar broek agter haar lyf vasgebind en haar gesig was inmekaargeslaan," het Hanneman per telefoon gesê.

Fourie, wat in Rustenburg gewoon het, was op 'n naelversorgingskursus in Benoni die afgelope maand.

Sy het by haar ouers in Brakpan tuisgegaan.

"Liesl het net gou winkel toe gery vir brood en melk," het Hanneman gesê oor Fourie se verdwyning op Vrydag, 16 April.

Fourie het egter nie dié betrokke dag teruggekeer van die winkel, Caroline's in Voortrekkerstraat, Brakpan, nie.

Haar ouers het onraad vermoed en die polisie in kennis gestel.

Fourie se voertuig is eers verlede Dinsdag in Windmill Pioneers Park, Springs, gevind.

"Die agtervenster was stukkend en daar was bloed op die motor," het Hanneman die toneel beskryf.

Fourie se lyk is sowat 500m van die motor in 'n stormwaterpyp gevind.

Volgens Hanneman het die polisie vingerafdrukke op die voertuig gekry, en sal DNS-toetse ook gedoen word.

Spring-polisie het Saterdag gesê die saak word ondersoek, maar kon geen verdere inligting uitreik nie.

'n Begrafnisdiens vir Fourie sal Maandag, 26 April, om 11:00 by die Sewendedag-Adventiste Kerk in Hastingslaan, Brakpan, plaasvind.

Sy laat twee seuns agter.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
JONG WIT MA SE LYK IN STROMWATERPYP GEKRY
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: