IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Maart Naweek / March Weekend EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Maart Naweek / March Weekend EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Maart Naweek / March Weekend EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Maart Naweek / March Weekend EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Maart Naweek / March Weekend EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Maart Naweek / March Weekend EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Maart Naweek / March Weekend EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Maart Naweek / March Weekend EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Maart Naweek / March Weekend EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
KVB000000001
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
KVB000000005
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
KVB000021142
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
KVB000021126
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
KVB000021133
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
Arend
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
Admin
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
KVB000021107
Maart Naweek / March Weekend I_vote_lcapMaart Naweek / March Weekend I_voting_barMaart Naweek / March Weekend I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 Maart Naweek / March Weekend

Go down 
SkrywerBoodskap
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptySun Feb 07, 2010 5:29 pm

Hello almal

Ons het 'n familie naweek wat ons gesinne lekker vakansie kan gaan hou.
Dit is in die berge, geen selfoon opvangs. Kampeer area met amblusie blok.

Om hierdie naweek saam met ons te geniet skakel Andre op 083 283 7124.
Hoop om julle daar te sien.


We have a family weekend were we hope to spend a little time with our families.
In the mountain with no cell phone reception. Camping Site with an amblution block.

Please contact Andre on 0832837124, should you wish to join us.
Hope to see you there.
Terug na bo Go down
http://kaapsevryheidsburger.afrikaansforum.com
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyFri Feb 19, 2010 4:30 pm

Die tyd raak min. Mense wat belang stel- moet vinnig by die betrokke organiseerders registreer. Ek is byna gereed met al my goed...kort nog so bietjie dingetjies.
Terug na bo Go down
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: ook reg   Maart Naweek / March Weekend EmptyFri Feb 19, 2010 5:10 pm

Dankie ek is ook amper reg so ook die meeste wat ge boek het.

Sien uit daarna om die naweek te geniet.
Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Sien julle aan daardie kant   Maart Naweek / March Weekend EmptyWed Mar 10, 2010 10:19 pm

Hi Julle

Sien julle aan daardie kant. Omtrent opgewonde. Nog net 'n paar laaste goedjies om te pak, amper klaar. Very Happy
Terug na bo Go down
Sonette



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-03-03

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyWed Mar 10, 2010 10:24 pm

Geniet die kamp, wens ek was nog daar naby. Verlang terug!
Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyWed Mar 10, 2010 10:40 pm

Wanneer kan jy terug kom? Om die hart te laat lei is nie 'n goeie ding nie flower
Terug na bo Go down
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyWed Mar 10, 2010 10:42 pm

Sonette skryf:
Geniet die kamp, wens ek was nog daar naby. Verlang terug!

Ja jong- wens jy kon kom. Ek het sommer 'n groot draagbare "Dixi Braai" laat maak wat so 10 mense met gemak kan bedien. Julle sal hom die naweek sien. Genoeg koeldranke, ens. Ons ry om 15h00...moet eers vir die kinders wag om van die skool af te kom- se net aan VF sy moet so 14h30 hier wees SAF- Dankie


VRYDAG.......BERGE TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Oom Wit Perd   Maart Naweek / March Weekend EmptyWed Mar 10, 2010 10:47 pm

Hello Oom.

Waar's die DJ dan vanaand lol!

Sal skakel en sê waar ek julle gaan kry. My maag is al heel week rondomtalie van al die opgewondenheid. Laughing
Terug na bo Go down
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyWed Mar 10, 2010 10:50 pm

KVB000000005 skryf:
Hello Oom.

Waar's die DJ dan vanaand lol!

Sal skakel en sê waar ek julle gaan kry. My maag is al heel week rondomtalie van al die opgewondenheid. Laughing

Die "DJ" het klaar vanaand se plate al Maandag gelaai. Vanaand was ek baie besig tot so 15 minute gelede met staalwerk- moet nog gaan skoonmaak.

Groetnis
Terug na bo Go down
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyThu Mar 11, 2010 5:02 pm

DJ ons waardeur die baie laai self van hulle af vir my eie versameling dankie.
Terug na bo Go down
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyFri Mar 12, 2010 12:01 am

KVB000000001 skryf:
DJ ons waardeur die baie laai self van hulle af vir my eie versameling dankie.

Geen probleem...plesier om vir ons mense ook bietjie ou dae se kultuur te kan gee. Sien julle op die KVB Top 20 om Woensdag-aand weer.

Balke-Toe!
Terug na bo Go down
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyMon Mar 15, 2010 5:51 pm

Aan almal wat daar was baie dankie aan die wat dit nie kon maak nie sien julle volgende keer.

Met die genade van bo was dit n abseliete plesier om saam met volks genotte te kon wees. Die wat dit nie kon maak nie het beslis n naweek van vormaat gemis. Die fotos sal volg.
Terug na bo Go down
KVB000000002
Admin
KVB000000002

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyMon Mar 15, 2010 10:57 pm

KVB000000001 skryf:
Aan almal wat daar was baie dankie aan die wat dit nie kon maak nie sien julle volgende keer.

Met die genade van bo was dit n abseliete plesier om saam met volks genotte te kon wees. Die wat dit nie kon maak nie het beslis n naweek van vormaat gemis. Die fotos sal volg.

Vir die lede wat die kamp gemis het- klik op die skakel vir die fotos:

https://s986.photobucket.com/albums/ae346/KaapseVryheidsBurgers/CEDARBERG%20KVB%20KAMP%20%20%20CEDARBERG%20CFB%20CAMP/https://s986.photobucket.com/albums/ae346/KaapseVryheidsBurgers/CEDARBERG%20KVB%20KAMP%20%20%20CEDARBERG%20CFB%20CAMP/
Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Dankie Kamara man   Maart Naweek / March Weekend EmptyTue Mar 16, 2010 10:33 pm

Net 'n groot dankie aan ons kamera man wat sulke oulike foto's geneem het. Die een met die son wat sy kop so net langs die berg begin uitsteek het, is besonders. Die springbok is die beste. Kan jy glo dat hy hou van Simba skyfies. Hoe dierbaar. Smile


Dankie Almal - Onbeskryflik en Geseënd. Dankie aan Ons Hemelse Vader vir 'n fantastiese naweek saam met wonderlike mense.
Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: En so hitte te   Maart Naweek / March Weekend EmptyTue Mar 16, 2010 10:40 pm

Amper vergeet ek Embarassed

Die eienaars se lieflike 2 honde wat ons die hele naweek opgepas het en ook berg op geklim het, saam met die jong klomp. Was hulle nie te dierbaar om so mooi die kinders bymekaar op die slaapsakke te probeer hou nie. Max, jy is 'n ster duisend, ou brakke. (Mwah!)
Terug na bo Go down
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend EmptyThu Mar 18, 2010 4:20 pm

Dankie KVB2 die fotos lyk goed. Doen my n guns stuur dit aan vir ons blad ontwerper sodat hy die daar kan plaas onder die foto tab en miskien n paar ook vir die BV manne om daar te sien. Ek weet jy het klaar die draad geplaas maar n foto van die bok, potbrood en so en of twee van die mooi omgewing sal net die groen strepe wakker maak.

Weereens dankie
Terug na bo Go down
Sponsored content




Maart Naweek / March Weekend Empty
PosOnderwerp: Re: Maart Naweek / March Weekend   Maart Naweek / March Weekend Empty

Terug na bo Go down
 
Maart Naweek / March Weekend
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kampe en aktiwiteite-
Spring na: