IndexSoekRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Locking up my teen EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Locking up my teen EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Locking up my teen EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Locking up my teen EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Locking up my teen EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Locking up my teen EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Locking up my teen EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Locking up my teen EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Locking up my teen EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
KVB000000001
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
KVB000000005
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
KVB000021142
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
KVB000021126
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
KVB000021133
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
Arend
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
Admin
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
KVB000021107
Locking up my teen I_vote_lcapLocking up my teen I_voting_barLocking up my teen I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 4 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 4 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 Locking up my teen

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Locking up my teen Empty
PosOnderwerp: Locking up my teen   Locking up my teen EmptySun Feb 14, 2010 1:06 pm

Terug na bo Go down
KVB000000005

KVB000000005

Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

Locking up my teen Empty
PosOnderwerp: E-pos oor mense wat kinders wil ontvoer, hou steek   Locking up my teen EmptyFri Feb 19, 2010 1:59 pm

E-pos oor mense wat kinders wil ontvoer, hou steek (En toe is dit waar)
2010-02-19 04:23
• Artikelopsies
• Deel
• Kry Volksblad op
Karen Ebersohn
’n Dringende e-pos wat in die Rosestad rondgestuur word om te waarsku oor ’n gevaarlike sindikaat wat kinders moontlik naby laerskole wil ontvoer, hou steek.
Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder, het aan Volksblad bevestig dat daar dringend na ’n verdagte motor gesoek word. Die motor is die laaste paar dae by verskeie laerskole raakgesien.
Twee voorvalle van moontlike pogings om meisies te ontvoer is ook by die polisie aangemeld en bevestig.
Daar is boonop ’n moontlikheid dat meer as een motor betrokke is.
Die e-pos lui: “ ’n Silwer Toyota Corolla, 2003/’04-model, ry na bewering by skole rond om te kyk of hulle kinders kan optel. Die registrasienommer is PNW 886 GP en die voertuig het donker vensters. Stel asb. jul kinders se skole in kennis om uit te kyk vir dié voertuig, die polisie kom dalk nie vinnig genoeg by al die skole uit nie.”
Mnr. Johan du Preez, hoof van die Laerskool Fichardtpark, sê daar was Maandag ’n voorval naby die skool.
“ ’n Meisieprefek het om 14:15 na haar huis naby die skool gestap. ’n Ouerige blou bakkie met twee insittendes het langs haar stilgehou en probeer om met haar te praat. Sy het hulle geïgnoreer.”
Du Preez sê een het uitgeklim en agter haar aangehardloop. Sy kon daarin slaag om vir hom weg te hardloop.
Dieselfde verdagte Corolla is ook in die skool se omgewing opgemerk.
Hy sê die skool het die volgende veiligheidsmaatreëls ingestel:
- Al die skoolhekke sluit 15 minute nadat die skool begin het.
- Slegs die klein hekkie word daarna oopgemaak, maar besoekers moet hulself eers identifiseer.
- Onderwysers en prefekte is daagliks volgens rooster op diens op die skoolterrein.
- Die leerlinge word geleer om bedags nie met vreemdelinge buite die skool te praat nie.
- Leerlinge moet altyd in groepe buite die skool beweeg.
- Inligting is aan ouers in die nuusbriewe en elektroniese media gegee.
’n Ingeligte sê die motor is reeds by die meeste laerskole in die stad raakgesien.
Hy sê dit is nie nodig om paniekerig te raak nie, maar ouers moet bewus wees hiervan en nie hul kinders alleen laat huis toe stap nie.
Mense met inligting oor die motor kan die Parkweg-polisiekantoor by 051-507-6000 bel.
- Volksblad
http://www.volksblad.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/2114/597850f9e1e44b7bb3e5e840f9b21799/19-02-2010-04-23/E-pos_oor_mense_wat_kinders_wil_ontvoer,_hou_steek
Terug na bo Go down
 
Locking up my teen
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Vroue Harte Klets-
Spring na: