IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptySat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptySat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptySun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptyTue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptyTue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptyThu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptyTue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptyTue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
KVB000000001
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
KVB000000005
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
KVB000021142
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
KVB000021126
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
KVB000021133
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
Arend
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
Admin
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
Ridder Van Die Langpad
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
KVB000021107
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_lcapSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_voting_barSeun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog I_vote_rcap 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share
 

 Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog

Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin
KVB000000001

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog Empty
PosOnderwerp: Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog   Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog EmptyThu May 20, 2010 4:40 pm



2010-05-20 11:27





Hilda Fourie

Sowat twee uur lank het hy in sy bed gelê en luister hoe vyf gewapende rowers gedreig het om sy ma en pa te skiet.
Heno van Graan (11) het net sy oë toegemaak en gebid.

“Ek het vir Jesus gevra dat die mense alles sal vat en net vir mamma en pappa sal los,” het Heno gister vertel tydens ’n byeenkoms by die Kameeldrift-polisiekantoor, noordoos van Pretoria. Kameeldrift het die laaste paar weke weer deurgeloop onder misdaad.

Ernst Hoon (18), ’n matriekseun, is op 6 April in Leeuwfontein, ’n hoewegebied in Kameeldrift, deur sy slaapkamervenster doodgeskiet.

Mev. Suna Steenberg (45) is steeds in ’n koma nadat sy op 16 April in Kameelfontein deur misdadigers in die kop geskiet is.

Mnr. Theunis Pelser (66), ’n vragmotorbestuurder van J&B Sugars in Kameeldrift, is op 8 Mei doodgeskiet.

Byna 200 Kameeldrift-inwoners het gister se byeenkoms, wat deel was van Solidariteit se nasionale dag van protes teen misdaad, bygewoon.

Heno het ’n protesmemorandum aan kapt. Elma Swanepoel van dié polisiekantoor oorhandig.

Mev. Sarie van Graan (40) het vertel hoe sy en haar man, Arno (43), verlede Donderdag 02:00 wakker geword het toe gewapende rowers hul kamerlig aangeskakel het.

Heno se tweejarige sussie, Dané, wat tussen haar ouers gelê en slaap het, het ook wakker geword. Sy ander suster, Anri (Cool en sy broer, Marlo (4), het deur die hele voorval geslaap.

“Een het in my kamer ingekom, maar ek het gemaak of ek slaap,” het Heno gesê.

“Ek het geluister wat hulle sê. Hulle het gesê hulle soek geld en wapens.

“In ’n stadium wou hulle my pa skiet, maar my ma het gesê hulle moenie.

“Die rowers het weggegaan, teruggekom en toe gesê hulle gaan haar (sy ma) ook skiet.”

Ná sowat twee uur, toe Heno niks meer hoor nie, het hy opgestaan, die noodknoppie gedruk en sy ouers, wat vasgebind was, losgemaak.

Die rowers het onder meer met hul bakkie weggekom.

Me. Marie Krüger, koördineerder, het gesê die gemeenskap is siek en sat daarvoor om in vrees vir misdadigers te leef
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: